Romance & Erotic Novels:

Oomblik in Die Wind

Sorry, this product is not currently available to order

Here are some other products you might consider...

Oomblik in Die Wind

Format

Paperback

Customer rating

Click to share your rating 0 ratings (0.0/5.0 average) Thanks for your vote!

Share this product

'N Oomblik in Die Wind by Andre P. Brink
Unavailable
Sorry, this product is not currently available to order

Description

Die roman speel af tussen 1749 en 1751. Elisabeth vergesel haar eggenoot, Erik Alexis Larsson, en An gids, ene Van Zyl, op An ontdekkingsreis na die onherbergsame Kaapse binneland. Maar dan begin Van Zyl se drinkery, sy bakleiery en muitery. Op An dag stap Erik Alexis die wildernis in, om nooit weer terug te keer nie. Adam Mantoor, An drosterslaaf, ontferm hom oor Elisabeth na die dood van die twee mans. Hy word haar beskermer in lewensgevaarlike omstandighede en hulle vertrek op die lang en gevaarlike tog terug Kaap toe. An Verhouding ontstaan tussen die wit vrou en die trotse slaaf, en daar is An ruk lank An byna paradyslike bestaan in die wildernis. Die reis terug lei deur die Karoo en word gekenmerk deur steeds groter ontbering, en Elisabeth beloof Adam om hom sy vryheid te help verkry.
Release date Australia
April 14th, 2005
Country of Publication
South Africa
Edition
New title
Imprint
Human & Rousseau (Pty) Ltd
Pages
192
ISBN-13
9780798145190
Product ID
1793728

Customer reviews

Nobody has reviewed this product yet. You could be the first!

Write a Review

Marketplace listings

There are no Marketplace listings available for this product currently.
Already own it? Create a free listing and pay just 9% commission when it sells!

Sell Yours Here

Help & options

  • If you think we've made a mistake or omitted details, please send us your feedback. Send Feedback
  • If you have a question or problem with this product, visit our Help section. Get Help
Filed under...