Sold by Mighty Ape
Eben Etzebeth is die speler wat al die meeste toetswedstryde in Suid-Afrikaanse rugbygeskiedenis gespeel het. Op die veld word hierdie slot se intelligensie, energie en aggressie gerespekteer en bewonder
Hy is lid van die senior Springbok-leierskapspan, en speel ‘n groot rol in ‘n ongelooflik suksesvolle era wat twee agtereenvolgende Wêreldbekers en die groep se huidige posisie van twee jaar boaan die wêreldranglys insluit.
In hierdie eerlike en onderhoudende vertelling beskryf Eben van die vernaamste faktore van sy sukses, en hoe hy gefokus bly – op en van die veld af. Van sy nederige kinderjare in Goodwood – ‘n voorstad van Kaapstad waar niks maklik kom nie – regdeur sy vroeë klubloopbaan, tot by sy swaar verdiende plek in die Suid- Afrikaanse nasionale span, vertel Ten Slotte die persoonlike kant van sy loopbaan, en wat dit geverg het om ‘n wêreldkampioen te word.
We are committed to protecting your rights under the Consumer Guarantees Act and working with our suppliers to assist with warranty claims. Products sold by Mighty Ape will be covered by a Manufacturer's Warranty for at least a one-year period from the date of purchase.
Your warranty will cover any manufacturing defects which, if existing, will present themselves within this warranty period.
Your warranty will not cover normal wear and tear, faults caused by misuse, and accidents which cause damage or theft caused after delivery. Using the product in a way it is not designed for will void your warranty.
Please refer to our Help Centre for more information.