Fiction Books:

Houd-Den-Bek

Sorry, this product is not currently available to order

Here are some other products you might consider...

Houd-Den-Bek

Click to share your rating 0 ratings (0.0/5.0 average) Thanks for your vote!

Format:

Paperback
Unavailable
Sorry, this product is not currently available to order

Description

In 1825 vind die enigste slaweopstand in die ou Kaapse geskiedenis plaas, die sg "Bokkeveldse Opstand", ontketen deur An droom van vryheid wat nie bewaarheid word nie. As kinders het Nicolaas en Galant saam gespeel; nou is hulle baas en slaaf. Tussen hulle staan die vurige, wederstrewige Hester. Die roman is An "koor van stemme", maar die hooffiguur is die slaaf Galant wat die menigte stemme bind. Ma-Roos se: "So praat ons, so praat ons, An ry stemme in An ketting, almal saam en almal apart, almal anders en almal dieselfde, en die skakels mag lieg maar die ketting is waar. En die naam van die ketting is Houd-den-Bek." In die stemme van die dertig verskillende vertellers, deur vier dele, waarin die elemente van aarde, wind, water en vuur opgeroep word, groei An persoonlike opstand uit tot An universeel menslike stryd teen onreg - op so An aangrypende wyse dat Artur Lundkvist van die Sweedse Akademie dit by die boek se verskyning bestempel het as "miskien die grootste voorstelling van slawerny wat ooit geskryf is".
Release date Australia
May 5th, 1930
Audience
  • General (US: Trade)
Country of Publication
South Africa
Edition
New title
Imprint
Human & Rousseau (Pty) Ltd
Pages
420
Publisher
Human & Rousseau (Pty) Ltd
ISBN-13
9780798145213
Product ID
1793729

Customer reviews

Nobody has reviewed this product yet. You could be the first!

Write a Review

Marketplace listings

There are no Marketplace listings available for this product currently.
Already own it? Create a free listing and pay just 9% commission when it sells!

Sell Yours Here

Help & options

Filed under...